The Best Crossword Puzzle Maker Online
Powered by BrightSprout
Save Status:
or to save your progress. The page will not refresh.
Controls:
SPACEBAR SWITCHES TYPING DIRECTION
Answer Key:
Edit a Copy:
Make Your Own:
Crossword Word Search Worksheet
Rate This Puzzle:
Log in or sign up to rate this puzzle.

Veilige gebruik van elektrisiteit

Across
Wanneer die kaal drade dan aan mekaar raak, ontstaan ‘n ... wat ‘n brand kan veroorsaak.
Longe trek toe en jy sukkel om ... te haal
Moenie aan ‘n ... draad trek wanneer jy ‘n toestel se prop uittrek nie.
... soos, koper, aluminium, silwer, goud
Down
As mens skok kan dit ernstige ... veroorsaak
Maak seker die ligte is afgeskakel wanneer jy ... omruil.
Moenie teveel ... by een sok inprop nie.
SWAKGELEIER
Moet nooit met nat ... aan enige elektriese toestel raak nie.
Moenie probeer om stukkende elektriese ... met isoleerband heel te maak nie.
Moet nooit enige voorwerp, veral jou vinger of metaal voorwerp, in elektriese ... druk nie.
Moet nooit enige elektriese toestel gebruik terwyl jy ... nie.